top of page

DIE BUITEKAMER

In die omgewing
De Hoop Natuur Reservaat
​

Hull bied 'n ongelooflike ervaring by die see, sand duine, die vlei, die skaars fynbos plante en die Potberg Berge.

Suidste Punt van Africa

 

Besoek die kus dorp, Agulhas, om die Suidste Punt van Africa te sien.

A'gulhas Lighuis & Museum

 

Besoek die Nationale monument - die tweede oudste werkende lighuis in Suid-Africa en klim tot bo.

Arniston Hotel

 

Geniet 'n drankie of heerlike ete met die uitsig van Waenhuiskrans se see waters.

The Seashack

 

Geniet 'n heerlike ete terwyl jy jou tone in die sand druk by Struisbaai se gewilde Seashack Restaurant.

Black Oystercatcher

 

Geniet ' n heerlike ete & proe van Black Oystercatcher's se heerlike wyne.

Website Layout designed by Theonie Desgins

Tel: 082 415 6593

KONTAK ONS

Soutpansvlakte, Bredasdorp, Weskaap

VAN BREDASDORP:

​

Neem die R319 in Swellendam se rigting. Jy sal verby die Silos asook Overberg Agri ry.

Net nadat jy oor die Karsrivier brug ry, neem jy die eerste regs op 'n grondpad.

Hou aan ry vir ongeveer 6.8km, terwyl jy jou oë oophou vir 'n blou bord wat sê:

"Theo & Marianna Blom" asook ander name.

​

By hierdie bord draai jy regs en hou aan met die pad, deur 'n driffie en dan sal die pad in twee split by 'n klip waarop staan:

"Theo & Marianna" asook "Die Buitekamer".

Hou REGS en daarna hou jy net REGUIT aan.

​

Jy sal al hoe nader aan die Fynbos duine beweeg. Jy sal dan reg voor die eienaars se hek kom.

Indien die hek toe is, kan jy ons gerus skakel of sommer die hooter druk.

​

​

Sukses!

bottom of page